Search form

Lukas 22:36

36Jesus het vir hulle gesê: “Maar nou is dit anders. As iemand ’n beursie het, dan moet hy dit saamneem. En as hy ’n rugsak het, dan moet hy dit saamneem. As hy nie ’n swaard het nie, dan moet hy sy bo-kleed verkoop en ’n swaard koop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index