Search form

Lukas 22:39

Jesus in die tuin van Getsemane

(Ook Matt 26:36,39-41; Mark 14:32,35-38; Joh 18:1; 12:27)

39Jesus het uitgegaan na die Olyf-berg. Hy het dit elke aand gedoen vandat Hy in Jerusalem gekom het. Die dissipels het saam met Hom gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index