Search form

Lukas 22:47

Mense vang vir Jesus

(Ook Matt 26:47,49-50,52,55; Mark 14:43,45,47-49; Joh 18:2-3,5,10-11)

47Jesus was besig om te praat, toe kom daar ’n klomp mense by hulle. Judas, een van die dissipels, het voor geloop. Hy het nader gekom na Jesus toe om Hom te soen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index