Search form

Lukas 22:54

Petrus sê hy ken nie vir Jesus nie

(Ook Matt 26:57-58,69-75; Mark 14:53-54,66-72; Joh 18:13-18,25-27)

54Hulle het toe vir Jesus gevang en hulle het Hom na die huis van die hoëpriester gebring. Petrus het ook saamgegaan, maar hy het nie naby Jesus geloop nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index