Search form

Lukas 22:66

Die Joodse Raad sê Jesus is skuldig

(Ook Matt 27:1; 26:63-65; Mark 15:1; 14:61-64; Joh 18:19-24)

66Toe dit dag geword het, het die Joodse Raad vergadering gehou. Hulle was die Sanhedrin, dit is die familieleiers, die priesterleiers en die skrifgeleerdes. Hulle het vir Jesus voor hulle laat staan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index