Search form

Lukas 23:26

Die soldate kruisig vir Jesus

(Ook Matt 27:31-33,35,37-39,41-42,44; Mark 15:20-22,24,26-27,31-32; Joh 19:17-19,29)

26Die soldate het vir Jesus weggevat. Daar het ’n man van buite die stad gekom, sy naam was Simon, hy was van die stad Sirene. Die soldate het hom gevat en hulle het Jesus se kruis op hom gesit. Hulle het vir hom gesê hy moet agter Jesus loop en hy moet die kruis dra.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index