Search form

Lukas 23:50

Josef van Arimatea sit Jesus se liggaam in ’n graf

(Ook Matt 27:57-61; Mark 15:42-43,46-47; Joh 19:38,40-42)

50Daar was ’n man, sy naam was Josef. Hy was ’n lid van die Joodse Raad en hy was ’n goeie man wat gehoorsaam was aan al die Wette van Moses.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index