Search form

Lukas 23:53

53Toe het Josef die liggaam van die kruis afgehaal en hy het dit in lap toegedraai. Hy het die liggaam in ’n graf gesit wat hulle in ’n rots gekap het. Hulle het nog nie voorheen iemand in daardie graf begrawe nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index