Search form

Lukas 24:1

Jesus lewe weer

(Ook Matt 28:1,3-8; Mark 16:2,4-8; Joh 20:1-3,5,10)

1Baie vroeg die Sondag-oggend het die vroue na die graf gegaan. Hulle het lekkerruik-olie gereedgemaak en hulle het dit saamgeneem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index