Search form

Lukas 24:29

29Maar die twee mans het vir Jesus gesê: “Nee, bly by ons, want dit is amper aand, die dag is verby.”

Jesus het toe saam met hulle by die huis ingegaan en Hy het by hulle gebly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index