Search form

Lukas 3:1

Johannes die Doper preek in die woestyn

(Ook Matt 3:1-3,7-12; 14:3-4; Mark 1:2-4,7-8; 6:17-18; Joh 1:19-28)

1Dit was in die vyftiende jaar nadat Tiberius keiser geword het. Pontius Pilatus het regeer oor Judea. Koning Herodes het regeer oor Galilea. Sy broer Filippus het regeer oor Iturea en Tragonitis. Lisanias het regeer oor Abilene.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index