Search form

Lukas 3:21

Johannes doop vir Jesus

(Ook Matt 3:13,16-17; Mark 1:9-11; Joh 1:29,32-34)

21Johannes het al die mense gedoop, ook vir Jesus. Toe hy klaar vir Jesus gedoop het, het Jesus gebid, en toe het die hemel oopgegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index