Search form

Lukas 4:35

35Jesus het met die gees geraas en gesê: “Bly stil en gaan uit die man uit!”

Almal het gesien die duiwel gooi die man op die grond. Toe het hy uit die man gegaan, hy het die man nie seergemaak nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index