Search form

Lukas 4:38

Jesus maak Petrus se skoonma en ander siek mense gesond

(Ook Matt 8:14-17; Mark 1:29-34)

38Jesus het weggegaan van die sinagoge en Hy het na Simon se huis gegaan. Simon se skoonma was baie siek in die bed. Sy het koors gehad. Die mense het vir Jesus gevra om haar te help.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index