Search form

Lukas 4:41

41Daar het ook duiwels uit baie mense uitgegaan en die duiwels het geskree: “U is die Seun van God.”

Die duiwels het geweet Hy is die Christus. Daarom het Jesus kwaai gepraat met hulle en gesê hulle moet stilbly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index