Search form

Lukas 4:42

Jesus gaan weg van Kapernaum

(Ook Matt 4:23; Mark 1:35-39)

42Die volgende oggend het Jesus na ’n stil plek gegaan om alleen te wees. Baie mense het Hom gesoek. Toe hulle Hom kry, wou hulle nie hê Hy moet weggaan van hulle nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index