Search form

Lukas 5:12

Jesus maak ’n melaatse man gesond

(Ook Matt 8:1-4; Mark 1:40-45)

12Jesus het in ’n stad gekom. Daar was ’n melaatse man. Toe die melaatse man vir Jesus sien, het hy voor Jesus op die grond geval met sy gesig teen die grond. Hy het vir Jesus gesoebat en gesê: “Here, as U wil, kan U my gesond maak.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index