Search form

Lukas 5:24

24Ek wil nou vir julle wys dat Ek, die Seun van die mens, sondes mag vergewe op die aarde.”

Toe sê Jesus vir die lam man: “Ek sê vir jou, staan op, neem jou slaapmat en gaan huis toe.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index