Search form

Lukas 5:27

Jesus roep vir Levi

(Ook Matt 9:9-13; Mark 2:13-17)

27Daarna het Jesus verder gegaan. Hy sien toe ’n tollenaar by die tolhek sit. Die tollenaar se naam was Levi. Jesus het vir hom gesê: “Kom saam met My.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index