Search form

Lukas 5:3

3Jesus het in een van die bote geklim. Dit was Simon se boot. Jesus het vir Simon gevra om ’n bietjie verder van die strand weg te roei. Jesus het gaan sit en Hy het uit die boot vir die mense geleer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index