Search form

Lukas 5:36

36Jesus vertel toe vir hulle ’n gelykenis. Hy het gesê: “’n Mens skeur nie ’n lap uit nuwe klere om ou klere reg te maak nie, want dan het hy die nuwe klere ook geskeur. En ’n nuwe lap pas nie by ou klere nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index