Search form

Lukas 6:1

Jesus is die Here van die Sabbatdag

(Ook Matt 12:1-4,8; Mark 2:23-26,28)

1Jesus en sy dissipels het op ’n Sabbatdag deur ’n koringland geloop. Die dissipels het van die koring-are gepluk en hulle het die korrels met hulle hande uitgevryf en dit geëet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index