Search form

Lukas 6:17

Jesus maak mense gesond

(Ook Matt 4:24-25; Mark 3:7-12)

17Daarna het Jesus saam met die apostels van die berg afgegaan en op ’n gelyk plek gaan staan. Daar was baie van sy dissipels en baie ander mense wat gekom het uit die hele provinsie Judea, en van Jerusalem en van die stede Tirus en Sidon by die see.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index