Search form

Lukas 6:27

Die dissipels moet vir hulle vyande lief wees

(Ook Matt 5:39-42; 7:12; 5:43-44,46-48)

27“Ek sê vir julle wat nou na My luister: Julle moet lief wees vir julle vyande. Julle moet goed wees vir die mense wat vir julle haat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index