Search form

Lukas 6:44

44Hoe weet ’n mens watter soort boom dit is? Jy kyk na die boom se vrugte. ’n Mens pluk nie vye van ’n doringboom nie. Jy kan ook nie druiwe van ’n doringbos pluk nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index