Search form

Lukas 6:45

45Dit is dieselfde by mense: ’n Goeie mens praat en doen goeie dinge omdat hy in sy hart goed is. En ’n slegte mens praat en doen slegte dinge omdat hy in sy hart sleg is. Ja, ’n mens praat oor die baie dinge wat in sy hart is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index