Search form

Lukas 6:49

49Maar hoe is iemand wat hoor wat Ek sê en dit nie doen nie? Hy is soos ’n man wat sy huis bo-op die grond gebou het. Die huis het nie ’n fondament gehad nie. Toe die rivier vol water word en tot teen die huis kom, het die huis dadelik inmekaar geval. Daar het niks van die huis oorgebly nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index