Search form

Lukas 6:6

Die man met ’n gebreklike hand

(Ook Matt 12:9-10,12-14; Mark 3:1-6)

6Op ’n ander Sabbatdag het Jesus na die sinagoge gegaan en Hy het vir die mense geleer. Daar was ’n man, sy regter-hand was gebreklik.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index