Search form

Lukas 7:12

12Toe Jesus naby die poort van die stad kom, sien Hy mense wat na ’n graf toe loop om iemand te begrawe. Dit was ’n weduwee se enigste seun wat gesterf het. Baie van die stad se mense was saam met haar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index