Search form

Lukas 7:34

34Nou het Ek, die Seun van die mens, gekom en Ek vier graag fees. Nou sê julle: ‘Hy is ’n vraat en ’n dronklap. En Hy is ook ’n vriend van die tollenaars en van mense wat nie doen wat die Here in sy wette sê nie.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index