Search form

Lukas 7:36

Jesus eet by Simon die Fariseër

(Ook Matt 26:6-13; Mark 14:3-9; Joh 12:1-8)

36Een van die Fariseërs het vir Jesus genooi om by hom te kom eet. Jesus het by die Fariseër se huis gekom en Hy het by die tafel gaan sit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index