Search form

Lukas 7:40

40Toe sê Jesus vir die Fariseër: “Simon, Ek wil vir jou iets sê.”

En Simon sê: “Meneer, sê dit vir my.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index