Search form

Lukas 7:41

41Jesus vertel toe vir hom ’n gelykenis: “Daar was twee mense wat geld geskuld het aan iemand wat vir hulle geld geleen het. Die een man het 500 silwer geldstukke geskuld, en die ander man het 50 silwer geldstukke geskuld.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index