Search form

Lukas 7:44

44Toe draai Jesus na die vrou en Hy sê vir Simon: “Sien jy hierdie vrou? Toe Ek by jou huis gekom het, het jy nie vir My water gegee om my voete te was nie, maar hierdie vrou het my voete met haar trane gewas en met haar hare afgedroog.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index