Search form

Lukas 7:6

6Jesus het saam met hulle gegaan. Toe Hy naby die offisier se huis kom, kom ’n paar van die offisier se vriende na Jesus toe. Hulle het vir Jesus ’n boodskap van die offisier gebring. Hulle het gesê die offisier sê: “Here, dit is nie nodig dat U kom nie. Ek is nie ’n Jood nie, ek is nie goed genoeg dat U in my huis kom nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index