16Jesus het ook gesê: “’n Mens steek nie ’n lamp op en sit dit dan onder ’n emmer of steek dit onder die bed weg nie. Nee, ’n mens sit ’n lamp op die lampstaander. Dan kan almal in die kamer die lig sien.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.