Search form

Lukas 8:19

Jesus se ma en sy broers

(Ook Matt 12:46-47,50; Mark 3:31-32,35; Joh 15:14)

19Jesus se ma en broers het vir Hom kom kuier. Hulle kon nie naby Hom kom nie, want daar was te veel mense rondom Hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index