Search form

Lukas 8:23

23Voordat hulle daar was, het Jesus aan die slaap geraak. Skielik het ’n sterk stormwind oor die see begin waai. Die boot het vol water geword en dit het gevaarlik geword vir hulle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index