Search form

Lukas 8:39

39“Gaan terug na jou huis en vertel vir die mense alles wat God vir jou gedoen het.”

Die man het weggegaan en hy het vir almal in die stad vertel wat Jesus vir hom gedoen het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index