Search form

Lukas 8:40

Jesus maak ’n dogtertjie en ’n vrou gesond

(Ook Matt 9:18-26; Mark 5:21-43)

40Jesus het teruggegaan na die provinsie Galilea. Baie mense het na Hom toe gekom, want almal het vir Hom gewag om te kom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index