Search form

Lukas 9:10

Jesus gee vir 5 000 mense kos

(Ook Matt 14:13-21; Mark 6:30-44; Joh 6:1-14)

10Toe die apostels terugkom, het hulle vir Jesus vertel wat hulle alles gedoen het. Daarna het Jesus gesê hulle moet saam met Hom gaan na die stad Betsaida sodat hulle alleen kon wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index