Search form

Lukas 9:28

God sê Jesus is sy Seun

(Ook Matt 17:1-5,8; Mark 9:2-8; Joh 12:28-30)

28Omtrent ag dae nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het Hy vir Petrus, Johannes en Jakobus saam met Hom geneem. Hy het teen ’n berg opgegaan om daar te bid.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index