Search form

Lukas 9:3

3Jesus het vir die dissipels gesê: “Julle mag niks saamneem wanneer julle gaan nie. Julle mag nie ’n kierie of ’n rugsak of kos of geld saamneem nie. Julle mag net die klere saamneem wat julle aanhet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index