Search form

Lukas 9:37

Daar was ’n onrein gees in ’n seun, en Jesus het die seun gesond gemaak

(Ook Matt 17:14-18; Mark 9:14-27)

37Die volgende dag het Jesus en die drie dissipels afgekom van die berg. Baie mense het na Hom toe gekom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index