Search form

Lukas 9:43

43Al die mense was verbaas omdat God so sterk is en dit alles kan doen.

Jesus praat die tweede maal oor sy dood

(Ook Matt 17:22-23; Mark 9:30-32)

Al die mense was verbaas oor alles wat Jesus gedoen het. Maar Jesus het vir sy dissipels gesê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index