Search form

Maleagi 1:14

14“As iemand ’n bul of ’n ram het en hy belowe om dit vir My te offer, maar hy bring ’n os of ’n hamel, dan is hy skelm en Ek vervloek hom. Ek is die Groot Koning, en al die volke eer My.”

Dit sê die Here wat oor alles regeer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index