Search form

Maleagi 1:9

9“Julle sê: ‘As God nie vriendelik is met ons nie, dan moet ons iets doen sodat Hy weer vriendelik kan wees met ons.’

“Maar as julle hierdie verkeerde dinge doen, dan sal Hy nie vriendelik wees met julle nie.”

Dit sê die Here wat oor alles regeer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index