Search form

Maleagi 2:10

Die mense van Juda het nie gedoen wat hulle belowe het nie

10Ons het almal een Vader, een God het ons almal gemaak! Hoekom doen mense nie wat hulle vir mekaar belowe het nie en hoekom breek hulle die verbond wat God met ons voorvaders gemaak het?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index