Search form

Maleagi 2:15

15God het jou en jou vrou so gemaak dat julle soos een mens moet wees. God maak die liggaam en die gees van die mens. Hoekom? Omdat God wil hê julle moet kinders kry wat Hom dien. Julle moenie julle beloftes breek wat julle aan julle vroue gemaak het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index