Search form

Maleagi 2:16

16Die Here, die God van die Israeliete, sê Hy haat dit wanneer mans van hulle vroue skei. Die Here wat oor alles regeer, sê Hy haat dit wanneer mans wreed is met hulle vroue. Julle moet doen wat julle vir julle vroue belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index